Mensehandel

Carte Blanche het al verskeie kere die uitdagings van mensehandel in Suid-Afrika aangespreek.

https://x.com/carteblanchetv/status/1500471260521762818?s=20

https://x.com/carteblanchetv/status/1031118674533535744?s=20

RPA in samewerking met Unchain Our Children besoek skole  om opvoedkundige sessies aan te bied waarin ons fokus op die bewusmaking van die gevaartekens in en om jou direkte omgewing om mensehandel te voorkom.

Dit is uiters belangrik vir ouers, onderwysers en kinders om bewus te wees van hierdie gevaartekens.

Daar is geen kostes aan verbonde nie, ons doen dit om terug te gee aan die gemeenskap en om ons kinders te beskerm.

Mensehandel is huidiglik een van die grootste misdade wat ons land in die oë staar. Ons moet saamwerk om hierdie misdaad te bekamp, ons fokus tans op Brits & Hartbeespoort, wat as gevaar zones geïdentifiseer is.

As jy wil hê ons moet jou skool besoek, kontak  ons asseblief! Saam kan ons ‘n verskil maak.

 

Book An Appointment

Personal Information
How Can we Help You?
Liquor Licensing
General Consultation
Family Law
Family Mediation
Maintenance
Domestic Violence
Firearm Related Matters
Debt Collections
Medical Negligence Claims
Road Accident Fund Claims
Estate Administration
Commercial Law
Divorce Law
Children's Law
Criminal Law
Labour Law
Property Law
General Litigation
Maximum file size: 100 MB